FANDOM


Informasie Edit

Oorspronklike Titel: I Sat On The Bus.

Oorspronklike taal: Engels.

Skrywer: Isaac Cook.

Storie Edit

Ek het gesit op die bus, op pad skool toe.

Ek het geluister na musiek, en het omtrent glad nie geluister na die ander studente nie.

Op een van die stoppe het my vriend teruggeslaan na realiteit toe.

Ek het gekyk na die klein huis, Tommy se huis, het ek gedog.

'n hand kom toe deur die gordyne in en waai die toe vir die bestuurder om te ry.

'Hy is siek', dog ek terwyl ek glad nie luister na die situasie nie.

Dis volgende dag.

Ek het die plaaslike nuus kanaal gekyk na skool, en wat ek ek gehoor het, het my lam gemaak.

Tommy se hele familie was vermoor op daai dag deur 'n onbekende mens.

Na ek dit gehoor het, het ek boontoe gegaan na my kamer toe en rustig aan die slaap geval.

——————————————-

Die volgende dag, sit ek toe op die bus.

Ons ry toe verby Tommy se huis en die bestuurder wie niks weet van wat gebeur het nie, stop die langs die huis.

Net soos wat ek wou opstaan en vir die bestuurder verduidelik, vang iets my oog.

'n bleek hand glip toe deur die gordyne in, en waai vir die bestuurder om te ry.

Ek sit toe op die bus, vol vrees.

Community content is available under CC-BY-SA unless otherwise noted.